Wednesday, October 29, 2008

Brokenback Mountain

A student's final thoughts on Ang Lee's "Brokeback Mountain":
"In the end there on the mountain, green as a tree, there were no men, only non-human sheep and love birds."

Another student:
"Films like 'Crash' give as a colonoskopic view of colourful life."

Now you know where a new generation of filmatists come from.

Tuesday, October 7, 2008

Die interpretasie van grense...

Die woord “Periferie” (grens, rand, geïsolleerde area) is telkens – reg deur die jaar – verduidelik en in die klas gebruik...
Vraag in `n klastoets: Maak `n sin met die woord “Periferie” sodat die betekenis van die word duidelik na vore kom:

1. Die periferie wat ek het van Koos is goed.
2. My pa pas perifirie toe deur sy dokumente te perifireer, sy handtekening aan te toon op dit.
3. Die prokereur het gevra dat ek op al die papiere van die kontrak sal periferie.
4. Indien ek by `n klub wil aansluit moet ek die nodige dokumente invul.
5. Die periferie was vandag van geen gebruik nie.
6. Periferie die nodige inligting, voor jy met jou taak kan begin.
7. Die ander naam vir Plakkerskampe kan ook Periferie wees.
8. Die periferie van mense verskil van persoon tot persoon.
9. Sy is periferie oor haar nuwe huis!